William Booth

William Booth
William Booth
William Booth in ongeveer 1890

1ste Generaal van die Heilsleër
Ampstermyn
1865 – 1912
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Bramwell Booth

Persoonlike besonderhede
Gebore (1829-04-10)10 April 1829
Sneinton, Nottingham, Engeland
Sterf 20 Augustus 1912 (op 83)
Hadley Wood, Londen, Engeland
Eggenoot/-note Catherine Mumford
Kind(ers) Bramwell, Ballington, Kate, Emma, Herbet, Marie, Evangeline, Lucy
Religie Christendom

William Booth (1829–1912) was 'n Britse evangelis. Hy was die stigter en die eerste generaal van die Heilsleër.[1] Hy het dié organisasie in 1865 as die The Christian Mission gestig, en dit in 1878 na die Heilsleër hernoem.[2] Hierdie Christelike beweging met sy kwasi-militêre struktuur het vanuit Londen na verskeie wêrelddele versprei en is bekend vir die humanitêre hulp wat hulle lewer.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Collier's Encyclopedia Volume 4. Bladsy 387

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search